Glen Powell

Glen Powell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Glen Thomas Powell Jr.
Geboorte 21 Oktober 1988 (1988-10-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Glen Powell (gebore 21 Oktober 1988) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dark Knight Rises (2012), The Expendables 3 (2014), Everybody Wants Some!! (2016), en Hidden Figures (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy